Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
Events
    1. MISSIE

    Die doel van N J Heynsskool, wil ons graag soos volg stel:

    Ons trag om die leerders aan ons toegewys deur middel van spesiale onderwys op te voed in sy totaliteit, vir die toekoms, die praktyk en die lewe van volwassenheid en verantwoordelikheid tot eer van God.

     

    2.  KORT GESKIEDKUNDIGE OORSIG VAN ONS SKOOL

    Gedurende die vyftiger jare is daar in Kaapstad begin met die oprigtingvan Spesiale Skole en so is die vyfde Spesiale Skool in Januarie 1957 hier te Kimberley begin as die destydse Monument Skool.  Die eerste hoof was mnr D Blignault.  Op 26 November 1973 is die nuwe skool- en koshuisgeboue geopen deur dr N J Heyns, destyds hoof van Skoolsielkundige Dienste van die Onderwysdepartement.

    Nuwe uitbreidings aan ons skool is in 1983 voltooi en tans bied die skool akkomodasie aan meer as 500 leerders (waarvan 130 in koshuise op die terrein gehuisves kan word.)

    N J Heynsskool is die enigste skool van sy soort in die Noord-Kaap Provinsie

    RECOMMENDED PLACES PROVIDING SIMILAR PRODUCTS / SERVICES
    Filter by
    Post Page
    Sort by

    RyVa Academy of Learning

    English Medium Independent

    1

    SOAR Academy / Akademie Private Schoold

    Sour Academy is a private

    1

  • Admin Mail:
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Overall Rating:

    Individually rated for:

    Service
    Staff
    Value

    1 Review on “NJ Heyns Spesiale School”

    1. Willem NJ Heyns Spesiale School

      Individually rated for:

      Service
      Staff
      Value

      Mr visser was my skoolhoof
      Smook het ons gatte gemoer . En ons het wonderlike tye gehad
      1984-1986

      1. Johannes vd westhuizen NJ Heyns Spesiale School

        Ek was in 1980 tot 1983 in NJ heyns. Was my beste jare daar. Mnr Smook Mnr Patet was ons rugby afrigter. Ek het ver 3 jaar geboks was op toernooie. My beste jare.

    Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):
    Rate this Place individually for:
    Service
    Staff
    Value

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order