Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

     
    Die Gariepfees pretpark beloof om weer vanjaar groot pret te wees en daar sal ook vanjaar ‘n splinternuwe Opblaas-Parkie wees. Hier kan een en elk beslis dieper kom delf – jy’s gewaarborg om skatte te ontgin!
     
    Hou hierdie dop; die program en verdere inligting volg binnekort.
     
     

    RECOMMENDED PLACES PROVIDING SIMILAR PRODUCTS / SERVICES
    Filter by
    Post Page
    Sort by
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):
    Rate this Place individually for:
    Service
    Staff
    Value

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order