Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 5 Julie 2019
    Tyd: 19:30
    Plek: Noord-Kaap Teater
    Kaartjies: R120pp / R90 vir kinders 12 en onder
    KLIEK HIER OM KAARTJIES AANLYN TE KOOP
    Kaartjies ook beskikbaar by Pick ‘n Pay.
     
    Twee van die Noord-Kaap se blinkste talente, Danneline Ramsden en Vito Heyn, sluit kragte saam in Xhoulag, ‘n unieke storievertelling en musiekproduksie wat die mense van Namakwaland vier.
     
    Danneline kom van Komaggas en Vito is van Okiep. Saam het hulle die verbeelding van mense van regoor die land gevang, en dit sal hul eerste vertoning in Kimberley wees. Xhoulag is die term wat mense van Namakwaland gebruik om ‘n uitbundige lag te beskryf.
     
    In die tradisie van destydse Tolla van der Merwe vertel Danneline die humoristiese verhale van haar tuisdorp, netjies afgewissel deur Vito se gesogte Nam-Afrikaanse rap liedjies.
     

     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order