-
NG Kerk Kimberley bied aan
Tuinbou & Buitelug Expo
Saterdag 27 Augustus 2016
KOM KUIER by die NG Kerk Kimberley se Tuinbou en Buitelug Expo
Uitstallings van buitelug produkte en toebehore, kampeertoerusting, plante, tuin ornamente, kosstalletjies en teetuin.
Potjiekos kompetisie.
Ons nooi jou ook uit om in te skryf vir die Potjiekoskompetisie. Inskrywing is R50 per pot. U begin op u eie tyd – die pot moet net 12 uur gereed wees vir beoordeling.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=16671
-
-