Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Saterdag, 23 Junie 2018
    Tyd: 09:30
    Plek: Stillerweë Huis vir Bejaardes
     
    Ons hou weer Basaar en nooi u en u gesin om die dag saam met ons te kom geniet.
    So moenie skrik as die reuk van pannekoek, braaivleis en poeding jou wakker maak op 23 Junie 2018 om 09:30 nie.
    Poeding, beskuit, Kerrie en Rys, Groot Koeke, Klein Koeke, Vetkoeke of Lewerkoeke. Daar is iets vir elke smaak.
    Kry vir kleinding pakke vol lekkers en kom krap op die wit olifant tafel rond vir versteekte skatte by 1 Dennis Straat, Kestelhof.
     
    Ons sien julle daar!
     
    Stillerwee_Basaar-EV-POSTER
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order