Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  

     

    Saam Staan Kimberley supports a fireworks and crimefree city!!

    Our city is our pride.

    Saam Staan against Fireworks and Crime

    Date: 23 January 2015

    Time: 17:00

    Venue: Park next to NC Mall

     

    Saam Staan Kimberley is ‘n Facebook Group begin deur Magda Vertue en Linja van Wyk.

    Die doel van Saam Staan Kimberley is om die inwoners van Kimberley bymekaar te bring om saam te staan en Kimberley ‘n beter, skoner en veiliger stad te maak.

     

    Hiermee die program vir Vrydag middag se bymekaarkoms, met die bekendstelling van Ronel se Tjor “Against Crime and Fireworks”:

     

    17h00 Bymekaar kom by park langs North Cape Mall.

    17h15 Verwelkoming deur Admin en doelwitte.

    17h30 Mario van die SPCA oor die nadele van vuurwerke.

    17h45 Brandweer, Media, Sol Plaatjies.

    18h00 Ronel van Rensburg kondig naam van kar aan en wenner van 2 kaartjies, nog ‘n prys word oorhandig aan ‘n person met oorspronklikheid.

    18h15 Verassing deur een van ons lede.

    Daar sal fotos geneem word by die kar teen R10 ‘n foto. Fotos kan van blad verkry word. Geldjie van foto gaan R5-00 vir Ronel en Tjor, R2-50 vir SPCA en R2-50 vir iemand wat ‘n gidshond benodig.

    Spesiale gaste: Kimberleigh ons GrootGat hond

    Nestle die Gidshond

    Lucy OFM se eie Mascot woef

    Die media sal ook verteenwoordig wees deur Andre Botha namens Noord Kaap koerant.

    Die wat wil, bring asb enige hondekos saam wat aan die SPCA geskenk sal word.

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order