-
Datum: Vrydag, 13 November 2026
Plek: Rooifontein
Wegtrek Tyd: 18:15 vir 18:30
Kostes:
60km — R150
30km — R100
5km Kids Race / Fun Run / Walk — R50
🏃♀️🚴♂️ HARDLOOP | MTB | HOOP | SAAMSTAAN
Die dae raak minder en die opgewondenheid raak groter! 🌸
Op Vrydag 13 November 2026 kom ons by Rooifontein bymekaar vir iets baie spesiaals – ‘n aand waar ons nie net hardloop en fietsry nie, maar saamstaan vir Charmain in haar stryd teen leukemie (AML). 💗
✨ Wat kan jy verwag?
🏃 Hardloop | Stap: 5 km
🚴 MTB vir ons fietsryliefhebbers
🏅 ‘n Pragtige medalje vir die wenners
🔥 ‘n Lekker braai en heerlike saamkuier
💗 ‘n Aand vol hoop, liefde en ondersteuning!
Jy hoef nie die vinnigste te wees nie. Jy hoef net daar te wees.
Elke tree, elke trap en elke deelnemer maak ‘n verskil.
Kom ons wys vir Charmain dat sy nie hierdie pad alleen stap nie!
📍 Rooifontein
📅 Vrydag, 13 November 2026
SAAM IS ONS STERKER! 💪

Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=42689
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-

