-
Moedersdag Lam Spit @ Driving Range
Datum: Sondag, 14 Mei 2017
Tyd: 12:30-14:30
Plek: Driving Range
Koste: R150pp
Dit is Sondag MOEDERSDAG!!! Heerlike LAM OPPI SPIT, geroosterde groente, slaaie, potbroode, en natuurlik ‘n heerlike nagereg, vir slegs R150 per persoon, slegs besprekings.
Kaartjies kan by Driving Range gekoop word, ete is van 12h30 tot 14h30, slegs ‘n paar kaartjies beskikbaar.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=26779
-
-