-
Datum: Vrydag, 20 Julie 2018
Tyd: 20:00
Plek: Bella Cardi Wedding Venue
Kaartjies: R100
Maak seker jy mis nie hierdie onvergeetlike aand saam met Juan Boucher & Jan Rhaap nie! Dit gaan verseker een vir die boeke wees.
Daar sal ‘n kontantkroeg wees, met iets om aan te peusel!
Vir kaartjies / navrae kontak:
Corné : 073 143 4408
Bella Cardi is slegs 8km buite Kimberley op die N12, Hopetown se kant toe.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=32217
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-