Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    Joshua na die Reën @ Taberna Dei Kerk
     
    Datum: Donderdag, 13 Julie 2017
    Tyd: 19:00
    Plek: Taberna Dei Diamantstad Kerk
    Koste: R140pp
     
    Bespreek by JNDR of by die kerkkantoor.
     
    Joshua na die Reën behandel uiteenlopende temas in sy musiek – van vrolike tot introspektiewe. Die liriese inhoud van sy album is gebaseer op persoonlike ervarings en is ten alle tye eerlik, onpretensieus en outentiek.
     
    Joshua na die Reën se agtergrond as uitvoerende kunstenaar tel in sy guns wanneer hy die ateljee betree. ‘n Mens hoor deesdae selde ‘n snit op radio wat nie gemanipuleer is deur middel van tegnologiese kulkunsies nie. Teenstrydig met hierdie tendens voel Joshua na die Reën gemaklik om agter die klavier in te skuif en ‘n liedjie vas te vang met slegs een opname. Dit laat hom toe om die volronde, organiese klank van die verhoog af deur te trek en vas te vang in die ateljee.
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order