Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    Hierdie is ‘n naweek waar AANBIDDING ‘n groot rol speel, want in God se teenwoordigheid, bou ons GELOOF en as ons GELOOF sterk is, behaag ons God MAAR ons is ook instaat om ons GRENSLYNE wat die vyand aangeval en dalk infiltreer het, te herstel en ons grondgebied in besit te neem!!!
     
    INKLARINGS vind plaas by die kamp op Vrydag 29 Mei vanaf 12:00vm
    Jy ontvang jou RANGNOMMER 4 LIFE en jy moet dit KEN!
    KLEREDRAG: Nie Verpligtend, maar as jy kan, trek jou CAMOUFLAGE klere aan. Bruin, olyfgroen, swart, khaki is ons tema kleure.
    Dit gaan koud wees, so wees paraat soldate!!!
    EIE BEDDEGOED & HANDDOEKE ASB!
     
    Bespreek egter vandag nog jou plek by GRENSLYN BASIS KAMP!
     
    Volwassenes (12jr+) @ R350pp (alle etes en verblyf + lesings ingelsuit)
    Kruispad Konings & Pensionarisse @ R300pp
    Kinders vanaf 5jr @ R300 pp
    Kinder onder 5 Gratis
     
    BUSVERVOER op N12: Ons is besig om vervoer te probeer reël! Sal julle op hoogte hou van hoeveel Samels ons bymekaar kan kry!!
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.