-
KAARTJIEVERKOPE VIR VERTONINGS VIR EERS OP “HOLD”.
Weens die beperkings op sosiale geleenthede en byeenkomste tydens die vlakke van die nasionale COVID-19-inperking, sal die kaartjieverkope vir hierdie vertoning wat sou plaasvind 20 Feb 2021, in Kimberley,deur Kimberley Events tot verdere kennisgewing uitgestel word.
In die lig van die huidige COVID-19 -aanpassings en sekere “levels” wat ingestel is, voel ek, as organiseerder, my mense en ondersteuners is eerste prioriteit en jul veiligheid is belangrik!.
KIMBERLEY EVENTS bly dankbaar vir jul ondersteuning en ons sien uit na groot dinge in die toekoms na die lewendige konserte sodra die grendeltyd verby is.
LW – hierdie vertonings is net UITGESTEL, sodra die datums her-bevestig is sal dit voortgaan! Besprekings en kaartjies wat reeds betaal is, bly steeds geldig vir die nuwe datum. Hou jou kaartjies!
Wees veilig!
Sien jul gou weer!
Groete Andrea De Nobrega
=================================================
Datum: NA
Tyd: NA
Plek: Bella Cardi
Kaartjies: R190 (Volwassene) / R80 (o/13) / Kinders Onder 3 – Gratis / R2000 p/tafel (10)
Bespreek jou kaartjies HIER.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=37750
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-