-
Datum: Dinsdag, 24 September 2019
Tyd: 12:00-19:00
Plek: Bella Cardi Wedding Venue
Kostes: R200pp (Volw.) / R80pp (onder 13) / Gratis (onder 3)
Beperkte Familie Pakette Beskikbaar
Kimberley Events bied aan:
BRAAIDAG PIEKNIEK
met
• Demi-Lee Moore
• Elizma Theron
• Nicholas Louw
• Liezel Pieters
• Pieter Koen
Braaivleis & bykosse te koop, asook kontantkroeg beskikbaar
Kindervermaak & Vlooimark stalletjies
• Geen koelbokse word toegelaat
• Geen persone onder die ouderdom van 18 toegelaat sonder 'n voog/ouer
• Geen drank word aan onder 18 verkoop nie, ID’s sal getoon word
Bella Cardi Wedding Venue / Kimberley Events vrywaar hulself van enige verlies en of inside te tydens die dag.
Elke persoon betree die area op eie risiko.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=35487
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-