Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 18 Januarie 2019
    Tyd: 09:00
    Plek: Caritas Konferensie Fasiliteit, Lawson Straat 72
     
    Caritas Gemeenskapsfokus, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD), bied aan:
     
    ‘Blood Drive’
     
    Wanneer: Vrydag, 18 Januarie 2019
    Hoe laat: 09:00 – 13:00
    Waar: Caritas Konferensie Fasiliteit, Lawson Straat 72, Labram, Kimberley
    Kontak: Esté van der Merwe by 087 150 5041/3 vir meer inligting
     
    Daar is tans ‘n tekort aan bloed in Kimberley en omdat bloed nie vir lang tydperke in voorraad gehou kan word nie, benodig die SANBD gereelde skenkings.
     
    Ons wil graag vra dat julle jul kollegas, vriende en familie sal uitnooi om ‘n draai te maak en bloed te skenk.
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order