-
Landboudal Bekendstellingsdag 2015
Kom ervaar die Lantiegees.
Vrydag
31 Julie 2015
10:00 – 13:00
Program:
09:00 – Verversings en Registrasie
10:00 – Opening: Ds. Stander
Verwelkoming: Hoofleiers
Toespraak: Mnr. Gericke
Bekendstelling:
• Kultuur
• Skiet
• Toutrek
• Atletiek
• Tennis
• Krieket
• Hokkie
• Netbal
• Rugby
Skyfievertoning
Besoekpunteprogram : Mnr. Worsman
Skoollied
11:20 – Kreet in die vierkant
11:30 – Vertrek na besoekpunte
12:30 – Bustoere
13:00 – Middagete by koshuis
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=16981
-
-