-
Datum: Woensdag, 7 November 2018
Hekke Open: 17:30
Plek: Pirates Rugby Veld
Prys: R50pp (Volwassenes & Kinders)
TEN BATE VAN ANNEKE ROSSOUW
Kos stalletjies beskikbaar.
Fondse gaan ook vir die Anneke Rossouw fonds. Ondersteun asb.
Pak n “picnic” mandjie en kombers, en kom geniet ‘n heerlike aand saam ons.
Onthou asb geen alkolhol word toegelaat nie.
Vir die hele familie.
Donasie boks gaan ook beskikbaar wees.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=33216
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-