Uitkyk Plaasmark • Kimberley City Portal

Uitkyk Plaasmark

 
Uitkyk Plaasmark
 
Datum: 27 Mei 2017
Tyd: 09:00 – 13:00
Waar is ons: 20km buite Kimberley op N8 na Petrusburg 1km op linkerkant verby Bloemfontein 140km aanwysing
 
ONS VERJAAR!!!
Kom vier ons 1ste verjaarsdag saam met ons.
 
Daar sal n fantastiese ontbyt wees tussen 9 en 11 en ook ander heerlike eetgoed
 
Pannekoek, Skaapstertjies, Sosaties, Deli kos, Burgers, fyn gebak en meer.
Dan kan julle ook vars plaasmelk kom koop, vars plaashoenders, heuning, groente en kruie, wildsvleisprodukte en vars olyf olie en olywe.
 
Soos altyd is daar ook dekor, geskenke, mooi goed, bederf goed en baba goed
Om die kinders besig te hou is ons perd en ponie gereed vir ritte en ook nou ons lusern wa.
 

Event Categories: Entertainment, Entertainment: General, Events, Festivals and Bazaars and Kimberley Markets

Place Your Review

THIS AREA IS FOR REVIEWS ONLY. To contact this place, use the "Send Enquiry" function.

Rate this place by clicking a star below :

Upload Image

Attach an image to your review.

Report this?

Send To Friend

Send Enquiry

Claim Listing

What is the claim process?

Signup to the KCP Newsletters

Join Kimberley City Portal