Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES ALLEGAARTJIE

    Datum: Vrydag 2 September
    Plek: Gariepfees Eureka Teater
    Tyd: 19:00
    Koste: R165

     

    Nog nooit was dié klomp almal tesame op ‘n verhoog nie. Rocker Valiant Swart, die skepper van ‘Sonvanger’ en avonturier / skrywer Johan Bakkes, met ‘n lied vir die langpad. Troebadoer Gert Vlok Nel, skepper van ‘Beautiful woorde van Beaufort-Wes’ en nostalgiese reisskrywer Dana Snyman, op reis met stories en musiek. En… Jan Braai wat vertellend vleise sissend tot gaar toor…of nie. Hierdie produksie is ‘n kuierkonsert enig en eerste in sy soort.

     

    Dis ‘n twee ure kulinêre toer met stories en musiek en natuurlik die reuk van ‘n vleisie op die kole. Daar sal ‘n kort pouse gedurende die kuier wees om ‘n lafenis by die kontantkroeg te kry en dan kuier ons verder.

     

    Jy wil dit beslis nie mis nie! Dis een vir die boeke – ongetwyfeld!

     

    ***Kaartjies beskikbaar by Computicket of die fees se kaartjiekantoor in die Garden Court Kimberley by Du Toitspanweg 120***

     

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order