-
Date: Friday, 22 June 2018
Time: 19:00
Venue: The Occidental Bar (The OX)
Vir die eerste keer in 6 maande tree Freakwensie weer in Kimberley op! Ons travel al die pad van die Kaap af om 22 Junie by Occidental bar te speel by die groot gat! Ons nuutste oorspronlike song sal ook vir die eerste keer live gedoen word! Moet nie die een mis nie.Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=26461
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-