Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • OFM_Radiowerkswinkel

    Kom-kom kinders…dit gaan baie lekker wees. Bepreek sommer nou julle plek!

    Om jou plek op die OFM-bussie te verseker, sal jy ‘n oudisie moet afle oor ‘n radio-insetsel bestaande uit ‘n weers- en verkeersberig sowel as ‘n aanbieding van ‘n minuut en die aankondiging van die volgende liedjie.  Die hele insetsel moet nie langer as drie minute wees nie en kan in Afrikaans of Engels wees.  Oudisies sal plaasvind op Maandag, 11 Augustus 2014, en die uitstappie na Bloemfontein sal op Saterdag, 23 Augustus 2014, wees.  Oudisies slegs op bespreking, skakel die feeskantoor vir meer inligting.

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order