-
UNFORTUNATELY DUE TO LACK OF INTEREST THIS EVENT HAS BEEN CANCELLED. SORRY FOR THE INCONVENIENCE.
Datum: Woensdag, 14 Februarie 2018
Tyd: 18:00
Plek: Big Hole Driving Range
Prys: R300 per paartjie
VALENTYNS ETE!!
Dis weer amper daardie tyd van die jaar waar die vrouens bederf moet word en die manne net krediet kaarte moet swipe!!!!
MOET NIE BEKOMMER NIE, ONS HET DIE OPLOSSING!!!
Kom geniet ‘n heerlike 3-gang maaltyd op 14 Februarie te Big Hole Driving Range. Geskenkie ingesluit by die prys!!
Asook DERICK JACKSON wat vir ons heerlike musiek gaan maak !!!Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=31186
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-