-
Datum: Woensdag, 14 Februarie 2018
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Horseshoe Konferensiesaal
Koste: R225pp of R2250 per tafel van 10
VALENTINES ETE 2018 – Kom luister en beleef hemelse klanke saam met die ligte klassieke Trio Tharo groep en die bekende en geliefde Ella Kotze…..kom saam met ons op ‘n nostalgiese musikale reis deur die liefde. Word meegevoer deur ou bekende liedere soos: Something stupid, Nights in white satin en Love changes everything. Bederf jouself en/of jou geliefde en kom raak sommer net weg in lekker kuier en vergeet van die lewe daarbuite. Woensdag 14 Februarie 2018 om 18:30 vir 19:00 by Horseshoe Inn Konferensiesaal saam Jeneka Vroue Organisasie – Koste R225pp of R2250 per tafel van 10. Bespreek asb vroegtydig u plek om teleurstelling te voorkom by 083 633 6446. Fondse gaan vir Christina Kiddie Kinderhuis.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=31093
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-